Stukkie van der Merwe Slap Chips sous 5L

R650,00

n Klassieke Nelspruit legend uit die hartjie van die Laeveld. Glad, pittig met n tikkie ekstra olie gemaak vir slap tjips, n halwe brood en n pint melk. Ekstra vars rissies wat elke keer anders inskop. Nostalgies in elke druppel. Verslawend lekker rissiesous vir jou gesonde leefstyl. N Wereld van geur in elke hap. Die rissiesous met SMAAK

Category:

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Stukkie van der Merwe Slap Chips sous 5L”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui