Stukkie van der Merwe Hot 275ml

R50,00

Gemaak met n ryk mango atjar basis, perfek gemeng met knoffel, asyn, suurlemoensap en rissies. n Helder, pittige eg Suid-Afrikaanse sous met n tropiese kinkel en n smaak wat sommer alles laat lewe kry.

Category:

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Stukkie van der Merwe Hot 275ml”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui